Vredendal Landbouvereniging

image

Ons is ‘n nie-partydige, vrywilliger-gebaseerde organisasie waarvan die primêre doel is die bevordering van ons gemeenskap se landbou sektor. Ons werk hand in hand met verskeie besighede en organisasies om al die nuutste en beste boerderypraktyke en produkte aan ons produsente te verskaf. Landbou is die belangrikste industrie in enige land en daarom glo ons dat die landbou produsente teen alle tye ondersteun en verteenwoordig moet word. Ons glo sterk in volhoubare boerdery sodat ons nageslagte nog voort kan boer en die tradisies van ons boerdery gemeenskap voort dra.

Videos

image

Vredendal Landbouvereniging

Ledevergadering 2019-06-21

Pekanneut Dag 2019

Ontmoet die Bestuurslede

image

Nuus & Artikels

image

Ons Borge

image

Handige Skakels

image

Vredendal Landbouvereniging

Ons Facebook Bladsy

Werksgeleenthede

Landbou Produsente

Agri Wes-Kaap

Facebook

Webwerf

Afriforum

Webwerf

Facebook Bladsy

Matzikama Groep

Saai

Webwerf

Facebook Bladsy