Volledige Reeks Onderdele

by Vredendal Afgri

Vir alle onderdeel verwanter navrae, kontak gerus vir Christa Burger, ons Onderdele Bestuurder, op 084 657 5808.

Vredendal Afgri

Ons visie is, om die landbou potensiaal nie net in Suid-Afrika nie maar ook in Afrika vir almal beskikbaar te maak, asook om voedsel sekuriteit regoor die kontinent te verseker. Ons het omvattende en innige kennis van landbou in Suid-Afrika en die streek. Vir ons is dit meer as werk, dit is Passie.