Verskeidenheid speelgoed en klere vir volwassenes en kinders

by Vredendal Afgri

Kom in en loer gerus ons vertoonlokaal deur. Daar is iets vir almal!

Categories: ,

Vredendal Afgri

Ons visie is, om die landbou potensiaal nie net in Suid-Afrika nie maar ook in Afrika vir almal beskikbaar te maak, asook om voedsel sekuriteit regoor die kontinent te verseker. Ons het omvattende en innige kennis van landbou in Suid-Afrika en die streek. Vir ons is dit meer as werk, dit is Passie.