Afgri: Verskeidenheid Gebruikte Toerusting

by Vredendal Afgri

Kontak gerus vir Leon Pool, ons Heelgoedere Bemarker, op 073 337 4717 indien u belangstel in enige gebruikte toerusting wat ons beskikbaar het.

Vredendal Afgri

Ons visie is, om die landbou potensiaal nie net in Suid-Afrika nie maar ook in Afrika vir almal beskikbaar te maak, asook om voedsel sekuriteit regoor die kontinent te verseker. Ons het omvattende en innige kennis van landbou in Suid-Afrika en die streek. Vir ons is dit meer as werk, dit is Passie.