Vredendal Landbouvereniging insamewerking met Afriforum help skole op boomplant dag deur om bome te skenk wat die skole kan plant. Ons lewer vir 9 skole in ons area bome af wat lekker skaduwee sal bied wanneer hulle groot is.