Die kerk en gemeenskap is baie belangrik vir ons as die plaaslike landbouverteenwoordigers en daarom help ons die kerk om ‘n heerlike kermis te hou deur om groente tafels te maak asook ‘n landbou uitstalling. Verskeie aktiwiteite is altyd vir die kinders beskikbaar, ‘n lekker braai en ete word voorsien en klomp items word voorsien vir die veiling.