Ons het al uitstallings by die laerskool gedoen om kinders van kleins af al te help belangstel in die landbou sektor. Die doel van die uitstalling is om die kinders se belangstelling in landbou te versterk en die belangrikheid van die landbou sektor te beklemtoon.