ń Projek waar ons produsente van verskillende tipe boerderye bymekaar bring met verskeie indistrieë waar enige vrae gevra en beantwoord kan word rondom die landbou sektor. Op die manier kan produsente goeie inligting en advies ondermekaar deel. Ons moedig alle produsente aan om die Facebook groep te join.