ń Projek waar ons inwoners van die Olifantsrivier, beide werkgewers en werknemers bymekaar bring om werk aan soveel as moontlik mense te voorsien. Op die manier help ons om werkloosheid in die olifantsrivier te verminder en die lewensgehalte in ons area te verbeter. Huidiglik is ons besig om meer as 1500 mense bymekaar te bring.