Covid 19 is ‘n baie groot ramp wat die wêreld getref het. Tydens die Nasionale Inperking het ons help maskers aan ons produsente en hulle werkers voorsien.